Ons Vader

From Wikisource
Jump to navigation Jump to search

The Lord's Prayer in Afrikaans[edit]

Onse Vader wat in die hemel is,
laat U Naam geheilig word;
laat U koninkryk kom;
laat U wil op aarde geskied,
net soos in die hemel.
Gee ons vandag
ons daaglikse brood;
en vergeef ons ons skulde
soos ons ook skuldenaars vergewe
lei ons nie in versoeking nie
maar verlos ons van die Bose.
en die krag en die heerlikheid
tot in ewigheid
Amen